Author: Admin
Greyfriars 2025: Vanwyksdorp #3
Greyfriars 2024: Vanwyksdorp #2
Greyfriars 2023: Vanwyksdorp
Greyfriars 2022: Gariep
Greyfriars 2021: Piekenierskloof
2020: Covid 1–0 GreyFriars
Ons was geboek by Piekenierskloof, maar toe slaan Covid met mening toe.
Vra Sandra Botha: Gaan ons voort?
Albert: Ons is verantwoordelike mense, en sal verantwoordelik optree.
Sandra: Weet die virus dit?
Toe wen die virus, en ons kanselleer.

