



Hennie oor Taiwan …
Is Taiwan the next Ukraine?
Hester oor tekstiel …

Wat ons gedink het ons weet van tekstielstowwe berus dikwels op valse aannames.
Wat is die mees omgewingsvriendelike stof? Dalk nie wat jy gedink het nie. Hester het ons koppe geswaai.
Kokkie oor Warren Buffet …
Hieronder Kokkie se aanbieding in PDF. Ook sê Kokkie: “Ek hou altyd die lees van Warren se jaarverslag aan BH aandeelhouers tot ek op die vlug na Omaha is….. Ek reken dis [die 2022 een] is seker een van sy beste (en kortste).
En die res …







































