Dit het begin in Desember van 2013. Dit was koud, bitter koud. Ons kinders was ver. Ons het warmte en geselligheid gesoek. Toe reël ons dit, ons eie Davos.