Greyfriars 2022: Gariep

Gariepdam (Foto: Albert)

Heleen se lysie van smaakmiddels

  • Miso paste (die een wat Albert skaaplek genoem het 😉 Japanese bestanddeel)
  • Gemaalde komyn en komynsaad
  • Swart komynsaad (nigella seeds)
  • Sumac
  • Chiasaad
  • Balsamiese asyn
  • Avokado-olie
  • Bruin basmatirys
  • Gemaalde koljander
  • Gemaalde kaneel
  • Gerookte paprika
  • Mosterdsaad
  • Quinoa
  • Cocoa nibs

Madalet se aanbevole leeswerk

On Liberty / John Stewart Mill
Gratis verkrygbaar op Amazon Kindle
Klik hier!

First and Second Things / CS Lewis
Klik hier vir ‘n opsomming

Put first things first and we get second things thrown in: put second things first & we lose both first and second things.”

Theuns se aanbieding

Groep met Albert