geselskap | gedagtes | gesprekke

Ons eie Davos! Dit het alles begin in 2013, in die noordelikste eiland van Nederland: Schiermonnikoog.

schier = grys
monnik = monnik
oog = eiland

Grys monnikke, jonger kundiges en wyse vroue vanuit verskillende agtergronde en bekwaamhede stry, stem saam, kom tot nuwe insigte. Ou vriendskapsbande kry weer ‘n hupstoot, terwyl  nuwe vriende en vennootskappe gevorm word.

Klik op die foto’s en vra groter resolusies aan as julle wil.